Kunsteraad moet ‘dadelik’ noodfondse betaal

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images
Foto ter illustrasie. Foto: Getty Images

Die bestuur van die Nasionale Kunsteraad (NAC) is deur sy direksie beveel om “dadelik” noodfinansiering aan kunstenaars te betaal wat suksesvol daarvoor aansoek gedoen het.

Dié opdrag is glo Dinsdag in ’n laataandvergadering aan die kunsteraad se bestuur gekommunikeer nadat ’n nuwe direksie amptelik op 1 Januarie die leisels by sy voorganger oorgeneem het en dié nuwe direksie ’n konsultasieproses van stapel gestuur het om te bepaal hoekom die raad met die uitbetaling van noodfinansiering sloer.

Netwerk24 het in November berig dat die kunsteraad en die Nasionale Rolprent-en-Video-stigting (NFVF) R300 miljoen as deel van die presidensiële stimulusprogram vir werkskepping (PESP) ontvang het, met die opdrag om dit aan kunstenaars uit te deel wat hul inkomste weens die Covid-19-pandemie kwyt is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos