L’Atelier-wenner vang Johannesburg vas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Winifrid Luena
Winifrid Luena

Die Tanzaniese visuele kunstenaar Winifrid Luena, wenner van die Absa L’Atelier-kunskompetisie in 2019, se groot solo-uitstalling het oplaas geopen nadat dit twee jaar weens die Covid-19-pandemie uitgestel is.

Dié uitstalling in die Absa-kunsgalery in Johannesburg bied ’n interessante blik op die stad.

In Parsing the Juncture: 110 Billion Praxis bied Luena ’n blik op Johannesburg om sy veranderende omstandighede en idees oor die lewe uit te beeld. Dit is in reaksie op hoe hy aangepas het nadat hy tydelik van Tanzanië na Suid-Afrika verhuis het om sy studies aan die Market Photo Workshop te begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.99
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
18.88
+0.3%
Palladium
2,200.50
-0.2%
Platinum
858.00
-1.2%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,114
+0.3%
Alle aandele
63,451
+0.3%
Hulpbronne 10
59,381
-0.7%
Industriële 25
77,043
+0.4%
Finansiële 15
13,896
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos