Lien Botha: ‘Ons moet vrede maak met verlies en verlorenheid’

akkreditasie
Lien Botha  Foto: Raymond Smith
Lien Botha Foto: Raymond Smith

In haar jongste tentoonstelling herbesoek die kunstenaar Lien Botha die Goue Reeks-boekies waarmee menige Afrikaanse kind leer lees het met die hulp van Boet, Saartjie en Buks. Sy het aan Laetitia Pople vertel hoe die karakters ’n sleutel tot die hede bied.

Die film Lost in Translation is een van die kunstenaar Lien Botha se gunsteling-rolprente. Die prent van die regisseur Sofia Coppola is ’n atipiese liefdesverhaal wat met donker humor en ’n toenemende gevoel van vervreemding fokus op die verhouding tussen ’n verwelkte Amerikaanse rolprentster (Bill Murray) en ’n jong vrou (Scarlett Johansson) wat mekaar leer ken in Tokio, Japan. Die prent se titel is dan ook die titel van haar uitstalling in die Barnard-galery in Nuweland, Kaapstad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 5/0
Netherlands 106/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.75
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.7%
Rand - Euro
17.10
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,762.57
-0.3%
Silwer
23.23
-0.4%
Palladium
2,023.50
-2.5%
Platinum
1,047.00
-1.1%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,481
-0.0%
Alle aandele
67,063
+0.1%
Hulpbronne 10
64,581
+0.4%
Industriële 25
84,262
-0.7%
Finansiële 15
14,092
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos