Nieu-Bethesda hou ’n mark

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Keramiekkuns deur Charmaine Haines.
Keramiekkuns deur Charmaine Haines.

Karoo Handmade, ’n opwipmark waar net eksklusiewe handgemaakte produkte verkoop word, word die naweek in die Karoodorp Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap aangebied.

Die mark is begin deur sakelui van die omgewing en organiseerders van KamersMakers, ’n opwipmark wat jaarliks onder meer in Stellenbosch, Pretoria en Johannesburg aangebied word.

Karoo Handmade word vir drie dae aangebied. “Ons is al lankal bewus daarvan dat daar hier ’n behoefte aan so ’n tipe gebeurtenis is wat kunstenaars en entrepreneurs na ons dorp toe sal lok,” sê Albert van Schalkwyk, medeorganiseerder in Nieu-Bethesda.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.30
-0.9%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,369.50
+7.6%
Platinum
1,048.00
+1.9%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos