Deel

Oliewenhuis se gidse stel spesiale uitstalling saam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
‘Life Story’ (olie op doek, 97 x 174 cm) deur Klas Thibeletsa. Foto: Verskaf
‘Life Story’ (olie op doek, 97 x 174 cm) deur Klas Thibeletsa. Foto: Verskaf

Die permanente versameling van die Oliewenhuis-kunsmuseum in Bloemfontein is skynbaar so bodemloos soos die weduwee se kruik. Uit die versameling is al talle uitstallings met verrassende temas en indrukwekkende werke saamgestel. Geen wonder dus dat die gidse, almal kunsstudente of gegradueerdes, dit as ’n bron vir hul jaarlikse uitstalling gebruik.

Die titel transition • liminality • adaptation dui op hul vrae oor sukses as ’n kunstenaar. “Beteken dit ons moet ons oorspronklikheid en kreatiwiteit inperk ter wille van erkenning en aanvaarding in die visuele kunswêreld?”

Die uitstalling daag gevolglik die grense uit tussen vernuf en konformasie met ’n versameling kunswerke deur opkomende en gevestigde kunstenaars in verskeie media.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 370/8
Netherlands 0
besig om te laai... Regstreeks
Exeter Chiefs 14
Montpellier 12
besig om te laai... Regstreeks
Papua New Guinea 32/3
United States of America 235/7
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 25/1
United Arab Emirates 267/5
besig om te laai... Regstreeks
Cameroon (w) 84/10
Sierra Leone (w) 85/1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos