Oliewenhuis spog met nóg ’n nuwe uitstalling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Uit die reeks 'Jazzing It Up' (700 x 540 mm, plastiek op plastiek) deur Buthelezi Mbongeni. Foto: Oliewenhuis-kunsmuseum
Uit die reeks 'Jazzing It Up' (700 x 540 mm, plastiek op plastiek) deur Buthelezi Mbongeni. Foto: Oliewenhuis-kunsmuseum

Are You Game? is die jongste toevoeging tot die talle uitstallings wat sedert die begin van die koronaviruspandemie saamgestel is uit die permanente versameling van die Oliewenhuis-kunsmuseum in Bloemfontein.

Dié versameling is soos ’n bodemlose put waaruit reeds ’n menigte trefferwerke vir ’n rits wonderlike uitstallings opgediep is.

Are You Game? is ’n konsep wat uitgedink is deur Oliewenhuis se internskapgidse. Dis ’n tipiese voorstelling van jong mense se hedendaagse belewenisse.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.23
+0.2%
Rand - Pond
20.59
+0.0%
Rand - Euro
17.21
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,852.66
+0.5%
Silwer
23.96
-0.1%
Palladium
2,205.00
+2.7%
Platinum
1,037.00
+0.4%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos