Om hoop te kry in die abstrakte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Claudine Hauke, wie se solo-kunsuitstalling 'Life is served . . .' volgende week in Oos-Londen geopen word.
Claudine Hauke, wie se solo-kunsuitstalling 'Life is served . . .' volgende week in Oos-Londen geopen word.

Life is served . . ., ’n kunsuitstalling deur Claudine Hauke wat volgende week in Oos-Londen open, is veral gepas in die ongewone tye waarin ons noodgedwonge moet oorleef.

Hauke wil met dié uitstalling van abstrakte kunswerke, wat met gedigte gekombineer word, weer hoop aan die mensdom bied.

“Die skilderye is intuïtief; daar moenie te veel oor gedink word nie; daar is geen spesifieke komposisie nie en die uiteinde van elke skildery was vir my ’n verrassing,” sê Hauke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 17
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos