Oorlogsmuseum se 90 jaar met kunswerk gevier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Tokkie Pretorius, direkteur van die Oorlogsmuseum, saam met Nannie Henning by die kunswerk wat sy in opdrag van die museum vir sy 90ste verjaardag geskep het.    Foto: Mlungisi Louw
Tokkie Pretorius, direkteur van die Oorlogsmuseum, saam met Nannie Henning by die kunswerk wat sy in opdrag van die museum vir sy 90ste verjaardag geskep het. Foto: Mlungisi Louw

Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein het Donderdag ter herdenking van sy 90ste verjaardag ’n kunswerk onthul wat die museum se drie aanbouingsfases deur die jare uitbeeld.

Die museum het sy deure in 1931 as ’n klein, eenvoudige gebou vir die publiek geopen. Dit was nadat die Nasionale Vrouemonumentkommissie oor die jare ná die onthulling van dié monument in 1913 toenemend meer Anglo-Boereoorlog-artefakte van die publiek gekry het, vertel dr. Johan van Zÿl, hoof van vakkundige dienste van dié museum.

“Dit het gelei tot die gedagte om ’n spesiale gebou digby die monument op te rig, waar al sulke voorwerpe versamel, bewaar en vertoon kon word.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 9/1
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 97/6
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.1%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,783.98
+0.2%
Silwer
24.17
-0.5%
Palladium
2,019.47
-2.8%
Platinum
1,046.39
-0.3%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.5%
Industriële 25
85,379
-0.2%
Finansiële 15
13,931
-1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos