Ophelderende werke van Michael Heyns in Bloem te sien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van Michael Heyns se talle harlekynskilderye.  Foto’s: Verskaf
Een van Michael Heyns se talle harlekynskilderye. Foto’s: Verskaf

Die bekende visuele kunstenaar Michael Heyns se spore lei vandeesweek die eerste keer na Bloemfontein, na die Kotzé-kunsgalery, waar veral sy stillewes die mure ophelder.

Floris Kotzé, eienaar van die galery, sê die versameling tref jou sommer met die intrapslag as anders. Die voorkoms is nie die tradisionele werke waaraan die meeste besoekers aan die galery gewoond is nie.

Hy sê Heyns se kuns tref hom boonop as “jonk”, gegewe dat die kunstenaar reeds in sy 70’s is. Dit is inderdaad ’n opvallende verskynsel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos