Outa Lappies kry vertrek in museum in Prins Albert

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Outa Lappies afgeneem in die Karoo
Outa Lappies afgeneem in die Karoo
Leanne Stander

Die Fransie Pienaar Museum in Prins Albert is al jare lank een van die belangrikste tuistes van die Wes-Kaapse kultuurgeskiedenis, maar die opening van die “Outa Lappies-vertrek” Maandag het die belangrikheid van die provinsie se kunserfenis herbevestig.

So het Anroux Marais, die Wes-Kaapse LUR vir kultuursake en sport, gesê met die opening van dié spesiale ruimte wat vir die legendariese “iets-uit-niets-kunstenaar” Jan Schoeman, oftewel Outa Lappies, gebou en ingeruim is.

Schoeman, wat vanweë sy kunswerke van veral blik en glas ’n legende in die Karoo was en in 2011 gesterf het, word vereer omdat hy deel was van ’n groep kunstenaars wat die dorp en omgewing as bewaringsdorp gevestig het. Daarby is die Fransie Pienaar Museum in 2018 aangewys as die beste kleinmuseum in die Wes-Kaap, grootliks vanweë die kundige leiding van die kurator, Lydia Barrella.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.94
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.4%
Rand - Euro
18.05
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.37
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Goud
1,784.60
+0.5%
Silwer
22.48
-1.5%
Palladium
1,754.50
+0.7%
Platinum
949.42
+0.9%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos