Deel

Portchie maak blokkettingkuns

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Voorstelling van hoe een van Portchie se Cycling by the Riverside-nieverwisselbare item-kunswerk kan lyk.
’n Voorstelling van hoe een van Portchie se Cycling by the Riverside-nieverwisselbare item-kunswerk kan lyk.

Aanhangers van die Suid-Afrikaanse skilder Portchie kan nou ook een van sy kunswerke teen die mure van hul metaheelal-woonstel hang. Dis nou vandat hy ’n reeks kunswerke as non-fungible tokens (NFT’s) of dan nieverwisselbare items beskikbaar gestel het.

Die kunsversameling onder die titel Cycling by the Riverside word gegenereer deur blokkettingtegnologie. Elke kunswerk is uniek en kos tussen R3 000 en R4 000. “ ’n Jong vriend, Constand Spies, het vir my gevra of ek weet wat NFT’s is,” vertel Portchie oor waar die idee ontstaan het. “Ek sê nee en hy verduidelik vir my. Ek snap dit toe en besef my werk sal goed doen daarmee.

“Jy weet jong mense woon deesdae in klein ruimtes en het baie min persoonlike spasie. Hulle koop (NFT’s) en sit dit op hul TV wat dan rol tussen verskillende kunswerke. Of hulle koop ’n groter woonstel in die metaverse en hang NFT’s teen die mure of maak selfs ’n kunsgalery daar oop.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 97/3
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
-1.2%
Palladium
1,420.36
+1.5%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos