Porterville hou weer kunsnaweek in Oktober

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
‘Young Boy’, ’n digitale drukwerk van JP Meyer wat van 1 tot 3 Oktober as deel van die Proudly Porterville-kunsnaweek op dié Swartlandse dorp uitgestal word.
‘Young Boy’, ’n digitale drukwerk van JP Meyer wat van 1 tot 3 Oktober as deel van die Proudly Porterville-kunsnaweek op dié Swartlandse dorp uitgestal word.

Kunstenaars van Porterville in die Swartland gooi die eerste naweek in Oktober weer hul ateljees se deure vir besoekers oop.

Die naweek se bedrywighede sluit ook ’n akoestiese optrede in van die rock-ster Francois van Coke Vrydagaand om 18:00 op die plaas Driefontein net buite die dorp, en die weeklikse boeremark vind Saterdag by die Houdconstant-plaas in Bassonstraat plaas.

Hierdie kunsgeleentheid is die kans om kuns van ’n wye uiteenlopende groep kunstenaars te besigtig en moontlik aan te skaf – die meeste kunstenaars woon in Porterville en die omgewing, maar daar is ook besoekende kunstenaars. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos