Portret van Madiba 1ste keer in openbaar vertoon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die presidensiële portret waarvan oudpres. Nelson Mandela se kop en skouers op ’n posseël gebruik is. Cyril Coetzee is die kunstenaar.
Die presidensiële portret waarvan oudpres. Nelson Mandela se kop en skouers op ’n posseël gebruik is. Cyril Coetzee is die kunstenaar.

’n Portretstudie van oudpres. Nelson Mandela deur die skilder Cyril Coetzee wat die eerste keer in die openbaar vertoon word, beeld dié geliefde leier in ’n ongewone introspektiewe stemming uit.

Die skildery is in private besit en nie te koop nie, maar word vandeesmaand ter viering van Mandela se verjaardag op 18 Julie as ’n herinnering aan “die vader van die volk” gewys.

Coetzee het verskeie portretstudies van Mandela geskilder, ook die amptelike presidensiële portret wat op ’n posseël gebruik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos