Ragfyn skeppings van klei in ‘Murg’-uitstalling te sien

akkreditasie
Jo Roets in haar ateljee in Milnerton, Kaapstad.  Foto: Silverdune Photography
Jo Roets in haar ateljee in Milnerton, Kaapstad. Foto: Silverdune Photography

Die Afrikaanse gesegde deur murg en been dring, is dié keer nie van toepassing op die naderende winter nie, maar die mantra wat gelei het tot ’n formidabele en unieke kunsuitstalling deur Jo Roets.

Murg, Roets se solo-uitstalling, het onlangs in die ArtBox-galery in Pretoria geopen. Roets woon en werk as kunstenaar in Milnerton in die Wes-Kaap en is deur die eienaar van die galery uitgenooi om daar uit te stal.

Haar kunswerke herinner met die eerste oogopslag dalk aan fyn hekel- of kantwerk, maar dit is klei wat sy in ragfyn patrone omskep, soms versier met ’n spatsel goud.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 67/0
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 264/6
New Zealand 329/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+1.0%
Rand - Euro
16.67
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,826.32
+0.2%
Silwer
21.14
+0.9%
Palladium
1,880.00
+2.0%
Platinum
911.50
+0.2%
Brent-ruolie
110.05
-1.5%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos