Sitstaking gaan voort – ondanks hofnederlaag

akkreditasie
Dansers het buite die Nasionale Kunsteraad se kantore in Newtown gedans om solidariteit met die sitstakers te toon. Foto: Facebook
Dansers het buite die Nasionale Kunsteraad se kantore in Newtown gedans om solidariteit met die sitstakers te toon. Foto: Facebook

Die Suid-Afrikaanse Kunste- en Kultuur-jeugforum (SAACYF) het in minder as 30 minute sy eerste hofgeding teen die Nasionale Kunsteraad (NAC) verloor.

SAACYF het Dinsdag probeer om ’n dringende interdik in die hooggeregshof in Johannesburg te bekom om die kunsteraad onder meer te dwing om die noodfinansiering in sy besit binne vyf dae aan platsak kunstenaars in die land uit te betaal.

SAACYF het in een asem gehoop die interdik maak vuur onder pres. Cyril Ramaphosa, Tito Mboweni, minister van finansies, en Nathi Mthethwa, minister van sport, kuns en kultuur, om meer noodfinansiering aan die kunsteraad beskikbaar te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.72
-1.2%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.10
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.36
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,764.64
-0.0%
Silwer
19.21
-0.0%
Palladium
1,954.50
+0.8%
Platinum
861.50
-0.8%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,702
+1.3%
Alle aandele
65,772
+1.2%
Hulpbronne 10
60,846
+2.4%
Industriële 25
81,161
+1.0%
Finansiële 15
14,408
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos