Tekstielkuns in sy volle glorie

akkreditasie
Irises deur Joy Clark.
Irises deur Joy Clark.

Out of the Blue, ’n gesamentlike uitstalling van tekstielkunswerke deur Textile Art Port Elizabeth (TAPE), die Keiskamma-kunsprojek sowel as nasionale tekstielkunsgroepe soos die Textile Art Group of Gauteng (TAGG), die Tex­tile Art Group South (TAGS), Fibre Artists Cape Town (FACT), Fibreworx en ander individuele tekstielkunstenaars word van volgende week deur die GFI-galery in Gqeberha aangebied.

TAPE is in 2019 deur ’n groep Oos-Kaapse tekstielkunstenaars gestig met die doel om nuttige wenke en idees met ander tekstielkunstenaars van dié aard in die Oos-Kaap uit te ruil.

Die uitstalling sluit ook tekstielkunswerke deur kunstenaars in wat deel van die Keiskamma-kunsprojek is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 72/0
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.12
+1.0%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,796.96
+0.2%
Silwer
23.34
+0.8%
Palladium
1,791.00
+2.3%
Platinum
973.00
+1.8%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,158
+1.2%
Alle aandele
69,515
+1.3%
Hulpbronne 10
65,092
+1.6%
Industriële 25
93,211
+0.3%
Finansiële 15
13,407
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos