Troyeville se Drew het gedoen wat hy kon vir kuns en kunstenaars

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Andrew Lindsay  Foto: Gail Scott Wilson
Andrew Lindsay Foto: Gail Scott Wilson

In ’n straat met gewone huise in Troyeville, Johannesburg, skuins oorkant David Websterpark, is Spaza Art Galery. Anders as die ander huise in die straat is die mure diep magenta geverf en die deure pers en anders as die res van die straat se sypaadjiebome is Spaza se sypaadjie geil beplant.

Binne onder die bome in die binnehof, tussen kleurryke mosaïeke en beelde, was daar menige Sondag afgesien van uitstallings ook musiek, dans, soms poësievoorlesings en tafels met bont doeke en nog bonter borde met kos. En altyd guitige mense.

Flambojant sou ’n mens dit kon noem, maar soos die atmosfeer van die plek was die eienaar van Spaza nie ooglopend vertonerig nie – besadig eerder, maar sonder meer hartlik. En opreg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 275/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+0.3%
Rand - Pond
20.93
+0.3%
Rand - Euro
17.83
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,787.87
+0.2%
Silwer
22.45
-0.3%
Palladium
1,859.89
+0.3%
Platinum
965.48
+0.8%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,239
-0.4%
Alle aandele
72,662
-0.4%
Hulpbronne 10
69,172
-1.4%
Industriële 25
96,077
+0.1%
Finansiële 15
14,232
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos