Uitstalling belig feestelike rituele en vierings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
‘Things Have Broken Free From Their Names’, 1993 (waterverf en pastel op papier, 101 x 150 cm) deur Marion Arnold.  Foto’s: Oliewenhuis-kunsmuseum
‘Things Have Broken Free From Their Names’, 1993 (waterverf en pastel op papier, 101 x 150 cm) deur Marion Arnold. Foto’s: Oliewenhuis-kunsmuseum

Is ’n positiewe kunsuitstalling met die koronaviruspandemie as tema moontlik?

Ja, jy moet net jou fokus verander, meen Yolanda de Kock, die kurator van From Desolated Recollections to Anticipated Festivities, wat sy uit die kosbare permanente versameling van die Oliewenhuis-kunsmuseum in Bloemfontein saamgestel het. Dit het sy aangevul met gepaste werke uit die ArtbankSA-versameling.

De Kock weet so goed soos die res van Suid-Afrika dat negatiewe gevolge van die pandemie volop is. Dit het ons huise, lywe, denke en lewenswyse binnegedring, terwyl samesweringsteorieë, voorspellings oor variante en verwagte vlae en aankondigings oor inperkingsmaatreëls ons met vrees en wantroue in leiers gevul het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 109/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.6%
Rand - Pond
21.01
+0.8%
Rand - Euro
17.92
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,772.40
+0.3%
Silwer
22.41
+0.1%
Palladium
1,850.00
+3.7%
Platinum
951.50
+1.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,536
-0.0%
Alle aandele
71,020
0.0%
Hulpbronne 10
67,074
-0.7%
Industriële 25
93,826
+0.2%
Finansiële 15
13,996
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos