Von Maltitz wen een van gesogte L’Atelier-kunspryse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adelheid von Maltitz, ’n Vrystaatse kunstenaar en kunslektor het met haar portefeulje wat dokumentasie van die installasie ‘Moving Earth insluit’, die Absa L’Atelier-kunsprys vir Groep A gewen. Dit sluit die lande Mosambiek, Suid-Afrika, Uganda en Zambië in.
Adelheid von Maltitz, ’n Vrystaatse kunstenaar en kunslektor het met haar portefeulje wat dokumentasie van die installasie ‘Moving Earth insluit’, die Absa L’Atelier-kunsprys vir Groep A gewen. Dit sluit die lande Mosambiek, Suid-Afrika, Uganda en Zambië in.

’n Skryn en ’n ma en dogter se liefderyke versorging daarvan langs die pad waarlangs Adelheid von Maltitz, ’n Vrystaatse kunstenaar en kunslektor, daagliks pendel, het haar opgeval.

Sy het dit as inspirasie vir ’n installasie-kunswerk gebruik wat opgeneem is in haar portefeulje, wat pas besorg is met een die Afrikakontinent se gesogste kunspryse, die Absa L’Atelier-pryse. Die pryse word volgens lande in vier groepe uitgedeel; drie pryse word uitgedeel. ’n Vierde prys ter aansporing van ’n jong kunstenaar, die L'Atelier Gerard Sekoto-prys, is ook oorhandig. Die kompetisie is vanjaar vir die 35ste keer aangebied en die oorhandigingseremonie was aanlyn.

Dit het vir Von Maltitz gelyk na ’n ma en dogter wat daagliks omsien na hierdie skryn ter herinnering van ’n geliefde wat op die deel van die pad in haar tuisstad Bloemfontein gesterf het. Dit was meer as tien jaar gelede. “Hulle het dit vir maande versorg. ’n Mens kan steeds ’n deel daarvan sien, hoewel dit nou al vervalle is,” het Von Maltiz gesê. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos