Werke opgeveil van kunstenaar wat SA landskapkuns radikaal omgekeer het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
‘Frans’ (1984), olie op doek, 99 x 99 x 2,5 cm, ongeraam deur Walter Meyer.  Foto: Strauss & Co
‘Frans’ (1984), olie op doek, 99 x 99 x 2,5 cm, ongeraam deur Walter Meyer. Foto: Strauss & Co

Ses besondere werke uit eenlopende periodes van Walter Meyer (1965-2017) se oeuvre word Dinsdag op die Lente-kunsveiling van Strauss & Co. in Woodstock aangebied. Daar is ’n spesiale fokus op sy werk in hul glansbrosjure.

Meyer is ’n enigma in Suid-Afrikaanse kuns. Sy invloed is sterk aanwesig onder tydgenote en jonger kunstenaars. Dit word geredelik so erken dat daar selfs vroeër vanjaar ’n groepuitstalling was van landskapkunstenaars wat aan hom erkenning gee.

Sy werk is ’n totale wegbreek van tradisionele Suid-Afrikaanse landskapkuns. ’n Wegbreek van die glans en skoonheid en uitgestrekte panoramas wat sy voorlopers, veral JH Pierneef, gekenmerk het. Sy fokus is op die alledaagsheid en banaliteit van ons landskap en die platteland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos