Wys jou foto’s van Covid-tyd vir wêreld

akkreditasie
Kryger, die steekhaar-terriër, tuur verlangend deur die venster in vlak 5 van die inperkingstyd. Foto: Carla Lewis
Kryger, die steekhaar-terriër, tuur verlangend deur die venster in vlak 5 van die inperkingstyd. Foto: Carla Lewis

As jy jou belewenis van die Covid-19-inperkingstyd in foto’s vasgevang het, het jy nou die kans om dit vir ’n kompetisie in te skryf en wye blootstelling te kry. Andersins sal jou spogwerke tog net op jou foon of kamera vergete raak.

Turbine Art Fair se Stilled Life is ’n Covid-19-gemeenskapsprojek wat ’n platform bied vir fotografiese uitbeelding van lewe in die tyd van die pandemie en sy uitwerking op die mens. Daar is drie kategorieë: #YourStory, #NewNormal en #HelpingHands.

Die beste 100 foto’s sal deur ’n paneel gekies word en aanlyn op die RMB Turbine Art Fair uitgestal word. Later vanjaar sal dit in ’n virtuele fees omskep word. Die gekose foto’s word dan deur Strauss & Co opgeveil en die opbrengs aan Business and Arts South Africa (Basa) se noodlenigingsfonds vir kunstenaars geskenk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos