Lizz Meiring wil ‘erfenis bewaar’ met kleremuseum

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lizz Meiring
Lizz Meiring

Die aktrise Lizz Meiring beplan om ’n nasionale kleremuseum te begin “om ons erfenis te bewaar” en waarvoor sy die publiek se hulp inroep.

Jy kan enige kledingstukke of bykomstighede wat jy reken geskiedkundige waarde het, skenk.

“Dit sluit in alle soorte klere sedert die 1800’s en al die eras sedertdien,” sê Meiring. “Artikels soos kostuums, uniforms, gordels, hoede, handsakke, enigiets. Dit gaan ’n privaat museum wees. En dis opvoedkundig: klere wys hoe ons geleef het.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.82
-0.1%
Rand - Pond
19.47
-0.5%
Rand - Euro
16.74
-0.4%
Rand - Aus dollar
10.97
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,835.28
+0.4%
Silwer
21.48
+1.6%
Palladium
1,927.50
+2.5%
Platinum
916.50
+0.6%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,727
+2.9%
Alle aandele
68,064
+2.6%
Hulpbronne 10
66,278
+2.9%
Industriële 25
79,852
+4.3%
Finansiële 15
15,562
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos