13-jarige pianis van Jhb wen groot in musiekkompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die wenners van die 32ste Hubert van der Spuy Nasionale Musiekkompetisie is van links die violis Emma Steenkamp (tweede) en die pianiste Tanya Zhu (eerste) en Gongxuan Zhang (derde).  Foto: Verskaf
Die wenners van die 32ste Hubert van der Spuy Nasionale Musiekkompetisie is van links die violis Emma Steenkamp (tweede) en die pianiste Tanya Zhu (eerste) en Gongxuan Zhang (derde). Foto: Verskaf

Die 13-jarige pianis Tanya Zhu van Johannesburg het verlede week die kroon gespan op die 32ste Hubert van der Spuy Nasionale Musiekkompetisie toe sy die eerste prys losgespeel het op ’n aand wat geskitter het met Suid-Afrika se talentvolle jong klassieke musici. Tanya is met R15 000 vir die prestasie beloon.

Emma Steenkamp (14), ’n violis van Somerset-Wes, het as naaswenner R10 000 ontvang en Gongxuan Zhang (13), ’n pianis van Durban, R7 500.

Vanjaar het 47 kandidate ingeskryf, van wie 24 na die derde ronde deurgedring het en agt finaliste na die eindronde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 106/4
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 1
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 101/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos