13 uitvoerings op 13de Klein Karoo Klassique

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Erik Dippenaar   Foto: Argief
Erik Dippenaar Foto: Argief

Die 13de aanbieding van Klein Karoo Klassique word vanjaar gevier met 13 uitvoerings deur van die voorste Suid-Afrikaanse musici. Die fees duur van 5 tot 9 Augustus en die meeste konserte word in die Burgersentrum in Oudtshoorn aangebied.

’n Bykomende aspek op vanjaar se fees is gesprekke wat ná sommige van die uitvoerings met die publiek gevoer word. Dit gee die konsertgangers kans om vrae te vra en die kunstenaars die geleentheid om te verduidelik wat hulle deur die musiek oorgedra het.

Die konserte bevat van sang tot ’n verskeidenheid kamermusiek-ensembles wat van Barok tot die Impressionisme insluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos