2 sangers van OSM spook sake uit vir beurs van R100 000

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mongezi Mosoaka  Foto: Verskaf
Mongezi Mosoaka Foto: Verskaf

Twee sangers van die Odeion Skool vir Musiek (OSM) by die Universiteit van die Vrystaat (UV) sal op 16 November om een van die grootste beurse vir jong musici in Suid-Afrika kan meeding.

Mongezi Mosoaka (tenoor) en Dumisani Rini (bariton), diplomastudente van Albertus Engelbrecht aan die OSM, sal albei hul bes doen om die R100 000 vir verdere studie in hul sak te steek sodat hulle hul droom as operasangers kan verwesenlik.

Hoewel net Vrystaters vir die beurs in aanmerking kom, kan die wenner dit gebruik om by enige instansie in Suid-Afrika of selfs die buiteland te gaan studeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 57/0
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+1.1%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.18
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,795.58
+0.1%
Silwer
23.32
+0.7%
Palladium
1,790.50
+2.2%
Platinum
955.00
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,127
+1.2%
Alle aandele
69,483
+1.3%
Hulpbronne 10
64,972
+1.4%
Industriële 25
93,222
+0.3%
Finansiële 15
13,413
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos