2021: Jong vroue laat rock herleef

akkreditasie
Adam Granofsky van die Amerikaanse indie-rockgroep The War on Drugs.   Foto: Getty Images
Adam Granofsky van die Amerikaanse indie-rockgroep The War on Drugs. Foto: Getty Images

Jong vroue gee die toon in rockmusiek aan – daarom is dit meestal vroue op sy toptienlys, maar daar is een album wat sy verlore jeug laat herleef, skryf Danie Marais.

In 2018 het Fender bekend gemaak die helfte van hul ikoniese elektriese kitare word in Brittanje en die VSA nou deur jong vroue gekoop.

Die kontemporêre rock-landskap weerspieël hierdie tendens hard en duidelik. In die 2000’s het verskeie nuwe groepe, soos The Strokes, The White Stripes, Arcade Fire, Arctic Monkeys, Vampire Weekend en The National, nog die kollig gesteel, maar die afgelope dekade het solokunstenaars oorheers en was vroue die opwindendste nuwe stemme in die indie-rock-arena. Met die uitsondering van Michael Kiwanuka, sukkel ek om te dink aan manlike sanger-liedjieskrywers van ’n jonger generasie in die klas van Lana Del Rey, St. Vincent (Annie Clark), Brittany Howard van die Alabama Shakes, Alynda Lee Segarra van Hurray for the Riff Raff, Rhiannon Giddens, Sharon van Etten, Angel Olsen, Courtney Barnett, Anna Calvi, Phoebe Bridgers, Laura Marling of Valerie June.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.19
-0.1%
Rand - Pond
19.84
-0.3%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,812.74
+0.1%
Silwer
21.46
+1.6%
Palladium
1,974.00
+1.4%
Platinum
944.50
-0.1%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,461
+0.8%
Alle aandele
69,170
+0.8%
Hulpbronne 10
71,952
+1.7%
Industriële 25
77,136
+0.1%
Finansiële 15
15,854
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos