Deel

Con Spirito bied konsert met musiek uit operas en musiekspele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Violina Anguelov-Hobbs  Foto: Verskaf
Violina Anguelov-Hobbs Foto: Verskaf

Bekende soliste en geliefde opera-uittreksels, ’n simfonieorkes en die klokkiestemme van ’n kinderkoor is Con Spirito Filharmonies se aanbod vir sy tweede optrede vanjaar.

Dié instansie, onder leiding van die dirigent Sjoerd Alkema, bevorder klassieke musiek in Kaapstad se noordelike voorstede met drie groot konserte per jaar.

Vir die komende uitvoering, Opera & Musical, het Alkema die soliste Conroy Scott, Zanne Stapelberg en Violina Anguelov-Hobbs gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 227/7
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.20
+0.4%
Rand - Pond
23.85
+0.5%
Rand - Euro
20.53
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
1,033.45
+0.7%
Palladium
1,412.92
+0.5%
Goud
1,962.89
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos