David Juritz kom speel uiteindelik in sy geboorteland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David Juritz en sy London Tango Trio-musici, die wêreldbekende Miloš Milivojevic (akkordeon) en Craig Ogden (kitaar). Foto: Christine Bradshaw
David Juritz en sy London Tango Trio-musici, die wêreldbekende Miloš Milivojevic (akkordeon) en Craig Ogden (kitaar). Foto: Christine Bradshaw

Dit klink onwerklik, maar 30 jaar het verloop voordat die Brits-Suid-Afrikaanse violis David Juritz ’n datum in sy besige skedule kon kry om saam met die Kaapstadse Filharmoniese Orkes (KFO) op te tree.

Wanneer hy op 20 Januarie Mozart se Turkse vioolconcerto, nr. 5 in A majeur, K.219, in die Kaapstadse stadsaal uitvoer, sal dit een item minder op sy emmerskoplys wees.

Dié konsert, met ook Zorada Temmingh in Saint-Saëns se Orrelsimfonie en die KFO se hoof-gasdirigent, Bernhard Gueller, op die podium, open die jaarlikse Somer-simfoniefees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.66
+0.4%
Rand - Pond
19.73
+0.4%
Rand - Euro
16.77
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,858.87
+0.4%
Silwer
22.32
+1.4%
Palladium
2,037.00
+0.8%
Platinum
956.50
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,679
+1.1%
Alle aandele
70,255
+1.1%
Hulpbronne 10
77,147
+0.9%
Industriële 25
75,631
+0.7%
Finansiële 15
16,160
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos