Dié manne wil rock-fakkel dra

akkreditasie
Die rockband Eindstryd bestaan uit, van links, Stefan Gerritzen (23), Arend van den Berg (25), Lüther van Zyl (22) en Albert Victor (24).Foto: Verskaf
Die rockband Eindstryd bestaan uit, van links, Stefan Gerritzen (23), Arend van den Berg (25), Lüther van Zyl (22) en Albert Victor (24).Foto: Verskaf

Vier Bloemfonteinse musikante mag dalk net die Afrikaanse rock-fakkel van Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel verder dra.

Stefan Gerritzen (tromme), Arend van den Berg (hoofsanger, liriekskrywer, ritmekitaar), Lüther van Zyl (leierkitaarspeler) en Albert Victor (baskitaar, sanger) speel maar van verlede jaar saam en was dit nie vir Covid-19 se inperkingsregulasies nie, sou hulle dalk al hul stempel afgedruk het.

Hulle is nietemin vuur en vlam om die ligtemusiek-landskap met hul band Eindstryd te skud en dit begin reeds op 10 Oktober wanneer hulle van 12:00 tot 16:00 by Be-Human, Middelwater, op die pad tussen Bloemfontein en Brandfort optree.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 20/0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 14/1
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.5%
Rand - Euro
16.92
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,778.34
+0.5%
Silwer
23.93
+1.1%
Palladium
2,099.88
-0.2%
Platinum
1,046.51
+0.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.3%
Finansiële 15
14,131
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos