Dís 2020 se gewildste Afrikaanse liedjies op Spotify

akkreditasie
Spoegwolf bestaan uit (van links) Chris von Wielligh, Moskou du Toit, Danie du Toit en Albert van der Merwe.  Foto: spoegwolf.com
Spoegwolf bestaan uit (van links) Chris von Wielligh, Moskou du Toit, Danie du Toit en Albert van der Merwe. Foto: spoegwolf.com

As jy gewonder het na watter Afrikaanse liedjies musiekliefhebbers vanjaar die meeste geluister het, het Spotify vir jou ’n antwoord.

Die musiekstromingsdiens, wat soos ander stromingsdienste nie aldag oop kaarte oor sy syfers speel nie, het Dinsdag sy jaarlikse Wrapped-syfers bekend gemaak, wat die mees gestroomde liedjies op die platform in talle kategorieë saamvat.

Een van dié kategorieë is die gewildste Afrikaanse kunstenaars en die meestal Afrikaanse liedjies wat die meeste vanjaar gestroom is – die top-10 word in die grafika hieronder vervat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.83
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.18
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
2,002.00
+1.6%
Platinum
958.00
-0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos