Groot viering met Vrystaatse Simfonieorkes weer in die Sand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daniel Boico dirigeer die FSSO-uitvoering vandeesweek in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein.  Foto: Verskaf
Daniel Boico dirigeer die FSSO-uitvoering vandeesweek in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein. Foto: Verskaf

Die optrede van die Vrystaatse Simfonieorkes (FSSO) vandeesweek is ’n veelvuldige vieringsgeleentheid soos lank laas in Bloemfontein gebied kon word.

Eerstens sal dit die eerste keer wees dat dié orkes sedert die pandemie se uitbreking 18 maande gelede in ’n teater optree. Daarby vind dit in die Sand du Plessis-teater plaas wat weer tot sy beskikking gestel is, en wat in hierdie stadium 400 mense toelaat.

Die uitvoering lei ook ’n nuwe tydperk vir die orkes in wat ná tien jaar ’n nuwe artistieke direkteur gekry het. Die internasionaal ervare Daniel Boico het die leisels oorgeneem by Alexander Fokkens en sal ook dié eerste simfoniekonsert onder sy leierskap dirigeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos