Het Loki Rothman ‘wat dit vat’ om ’n popster op te tower?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Loki Rothman, musiekvervaardiger en aanbieder van die nuwe program‘Wat dit vat’. Foto: Verskaf
Loki Rothman, musiekvervaardiger en aanbieder van die nuwe program‘Wat dit vat’. Foto: Verskaf

Loki Rothman is bekend as kitaarvirtuoos en musiekvervaardiger, maar het hy die vaardighede om ’n doodgewone Suid-Afrikaner in die land se jongste popsensasie te omskep?

Kykers sal dit uitvind op Wat dit vat, ’n splinternuwe realiteitsreeks wat op 4 Oktober om 20:30 op kykNET begin.

Die gedagte vir die program het ontstaan in ’n Instagram-inskrywing deur Rothman, wat in die eerste seisoen van die TV-program SA’s Got Talent onder die topses geëindig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos