Houtblasers kry hul eie kompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Danré Strydom het die eerste internasionale kompetisie vir houtblasers in Suid-Afrika ingestel. Dit word in Oktober in Bloemfontein aangebied.  Foto: Verskaf
Danré Strydom het die eerste internasionale kompetisie vir houtblasers in Suid-Afrika ingestel. Dit word in Oktober in Bloemfontein aangebied. Foto: Verskaf

Uiteindelik word ’n internasionale kompetisie vir houtblasers in Suid-Afrika aangebied as toevoeging tot die bestaande kompetisies vir klavier, strykinstrumente en sang.

Die nuwe kompetisie is egter te danke aan die ondernemingsgees van dr. Danré Strydom, ’n senior houtblaasdosent aan die Odeion Skool vir Musiek (OSM) aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) in Bloemfontein, en is dus nie in Unisa gesetel soos die bestaande kompetisies nie.

Volgens Strydom sal die houtblaaskompetisie tweejaarliks aangebied en afgewissel word met die Klarinet-extravaganza wat sy in 2016 ingestel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos