Inheemse musiek, kultuur op Erfenisdag in Kunstekaap gevier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Madosini Latozi Mpahleni Foto: Verskaf
Dr. Madosini Latozi Mpahleni Foto: Verskaf

Die legendariese musikant Madosini, ’n pionier wat Suid-Afrikaanse inheemse musiek en die gebruik van tradisionele instrumente betref, is die hoofkunstenaar op ’n Erfenisdag-konsert wat volgende week in die Kunstekaap in Kaapstad aangebied word.

Dié konsert, Ingoduko, is ’n viering van die Suid-Afrikaanse kultuur en gee blootstelling aan die uhadien die umrhubhe – twee inheemse Xhosa-instrumente wat deur Madosini bespeel word. Die samesteller en regisseur is die Kaapse musikant Thandeka Mfinyongo.

Ingoduko word deur die Kaapstad-metro ondersteun.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos