Jong instrumentaliste kan weer inskryf vir Human Naudé-kompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die violis Pieter Joubert was die eerste wenner van die Human Naudé-musiekbeurs van R100 000. Foto: Argief
Die violis Pieter Joubert was die eerste wenner van die Human Naudé-musiekbeurs van R100 000. Foto: Argief

Jong instrumentaliste wat studiegeld van R100 000 begeer, het nog sowat twee maande om aan hul spel te skaaf as hulle vir die Human Naudé-musiekkompetisie wil inskryf.

Inskrywings sluit op 22 Augustus.

Die kompetisie, wat vanjaar die derde keer aangebied word, is vir Suid-Afrikaanse burgers wat ten tyde van inskrywing in die Vrystaat woon of studeer en nie ouer as 22 jaar is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.43
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.1%
Rand - Euro
16.72
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.77
-0.3%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,154.71
+0.1%
Platinum
935.65
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos