Jong sterre skitter weer in aanlyn Concertofees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die soliste by vanjaar se Hugo Lambrechts Concertofees is (van links) Madison le Roux, Liam Slabbert, Matthew Lamprecht, Jacobus de Jager, Kyrah Adams, Keagan Coetzee, Eléna Monvoisin, Caroline Cress en Isaac van der Merwe. Gongxuan Zhang is nie op die foto nie.
Die soliste by vanjaar se Hugo Lambrechts Concertofees is (van links) Madison le Roux, Liam Slabbert, Matthew Lamprecht, Jacobus de Jager, Kyrah Adams, Keagan Coetzee, Eléna Monvoisin, Caroline Cress en Isaac van der Merwe. Gongxuan Zhang is nie op die foto nie.

Tien van Suid-Afrika se jong, opkomende musieksterre gaan oudergewoonte weer die geleentheid kry om by die jaarlikse Hugo Lambrechts Concertofees te skitter.

Die fees, wat vir die 24ste keer deur die Hugo Lambrechts-musieksentrum in Parow, Kaapstad, aangebied word, sal vir die tweede opeenvolgende jaar weens die Covid-19-pandemie aanlyn plaasvind.

Die soliste sluit die jong fagotspelers Keagan Coetzee en Liam Slabbert in, asook Caroline Cress, wat Rodrigo se kitaarkonsert, Fantasia para un gentilhombre: Espanoleta, gaan aanpak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 1
Arsenal 1
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos