Kaapstad Opera-direkteur sy werk weens permit kwyt

akkreditasie
Michael Hunt, bekroonde Britse teater- en operavervaardiger, is sy pos by Kaapstad Opera weens ’n werkspermit kwyt. Foto: Argief
Michael Hunt, bekroonde Britse teater- en operavervaardiger, is sy pos by Kaapstad Opera weens ’n werkspermit kwyt. Foto: Argief

Die Brit Michael Hunt, wat verlede jaar as Kaapstad Opera se nuwe artistieke direkteur aangewys is, se pad het met dié van die operageselskap geskei.

Hunt, wat Matthew Wild amptelik in April vanjaar sou vervang, is sy werk weens ’n gesloer met sy aansoek om ’n werkspermit kwyt.

Volgens Alex Gabriel, sedert November verlede jaar Kaapstad Opera se nuwe hoof, het die begindatum op Hunt se kontrak eintlik afgehang van sy verkryging van ’n geldige werkspermit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos