Deel

Kabaret gee nuwe perspektief op 7 doodsondes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die akteur en sanger Schoeman Smit in ‘Devil Song’. Foto: Canned Rice Photography
Die akteur en sanger Schoeman Smit in ‘Devil Song’. Foto: Canned Rice Photography

In die nuwe eenmankabaret Devil Song vertolk die akteur en sanger Schoeman Smit alles van skelms, moordenaars, verleiers en bedrieërs tot verraaiers, tiranne, swerwers en diewe.

Die toneelstuk, wat gegrond is op die aktrise en sopraan Audra McDonald se liedsiklus The Seven Deadly Sins, ondersoek temas rondom die sewe doodsondes, soos gierigheid, wellus, woede en vraatsugtigheid. Dit het Maandag by die Avalon-teater in Kaapstad gedebuteer.

Ondanks die titel is dit eintlik ’n lighartige produksie, sê David Fick, die samesteller, regisseur en ’n medeskrywer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 127/4
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos