Die bekende Kanadese duo Neon Dreams gaan in Desember optree op die eerste Matriekbaai-saamtrek vir skoolverlaters op Diaz-strand in Mosselbaai.
Hulle gaan in Afrikaans optree.
“Dit is groot nuus in ons eerste jaar dat die saamtrek gehou word,” sê Lian Fourie, die organiseerder.