KFO bring konsert vol jeugdige woema

akkreditasie
Die tienjarige Elena Monvoisin. Foto: Verskaf
Die tienjarige Elena Monvoisin. Foto: Verskaf

Die diepte aan talent, en sekerlik ook die drang om op te tree, het vanjaar twee gemeenskapskonserte deur die Kaapstadse Filharmoniese Orkes (KFO) opgelewer pleks van een soos in die vorige jare. Community Spectacular en Spectacular Pops is vol drif, kleur en jeugdige woema en bied die ideale kykstof vir die feestyd.

Albei konserte is onder streng Covid-19-maatreëls in die Kunstekaap opgeneem en aanlyn beskikbaar gestel.

Die goue draad in die konserte is die KFO onder leiding van sy inwonende dirigent, Brandon Phillips. Die ander deurlopende faktor is Marc Lottering, wat in albei konserte aan seremoniemeesterskap ’n nuwe dimensie gegee het. Hy is ook in ’n ander gedaante in die Aunty Merle-komedieskets te sien. Dit is egter die meestal jong kunstenaars wat die sterre is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.45
-1.6%
Rand - Pond
19.83
-1.0%
Rand - Euro
16.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.7%
Goud
1,778.99
-1.3%
Silwer
20.26
-2.7%
Palladium
2,159.00
-3.1%
Platinum
937.50
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,022
+0.0%
Alle aandele
70,741
+0.0%
Hulpbronne 10
63,315
-1.2%
Industriële 25
86,967
+0.5%
Finansiële 15
16,154
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos