KFO een van 16 orkeste wat uitvoering lewer vir COP26

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes met Bernhard Gueller op die dirigeerpodium. Die orkes repeteer volgende week aan sy weergawe van ‘The (Uncertain) Four Seasons’.
Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes met Bernhard Gueller op die dirigeerpodium. Die orkes repeteer volgende week aan sy weergawe van ‘The (Uncertain) Four Seasons’.

Internasionale erkenning het die Kaapstadse Filharmoniese Orkes (KFO) te beurt geval toe hy genooi is om aan die openingsprojek van die komende spitsberaad oor klimaatverandering (COP26) in Glasgow, Skotland, deel te neem.

Die KFO is een van net 16 orkeste wêreldwyd wat ’n weergawe van The (Uncertain) Four Seasons sal uitvoer, ’n algoritmiese rekenaarherskepping van Vivaldi se meesterstuk.

Louis Heyneman, uitvoerende hoof van die KFO, sê hy het nie ’n oomblik gehuiwer om die uitnodiging te aanvaar nie, al word die orkes nie betaal nie en moes hulle self borgskappe vir die opname vind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 92/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.4%
Rand - Pond
21.23
-0.2%
Rand - Euro
18.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,770.87
+0.2%
Silwer
22.36
-0.1%
Palladium
1,797.00
+0.7%
Platinum
945.50
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,925
+0.6%
Alle aandele
71,408
+0.5%
Hulpbronne 10
68,272
+1.1%
Industriële 25
93,631
-0.0%
Finansiële 15
14,064
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos