Kramer se musiek gehuldig met opskop-konsert op Woordfees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Huldigingskonsert vir David Kramer, “David Kramer – Boland tot Broadway”, is deel van die Toyota US Woordfees se buitengewone program op DStv.
’n Huldigingskonsert vir David Kramer, “David Kramer – Boland tot Broadway”, is deel van die Toyota US Woordfees se buitengewone program op DStv.

Om ’n huldigingskonsert vir David Kramer saam te stel is nie maklik nie. Dis amper onmoontlik om uit sy skatkis van treffers te kies. Sy loopbaan strek van 1981 en hy het al op verhoë in die West End van Londen, Carnegie Hall en Broadway opgetree.

Daar is soveel kunstenaars wat meen hulle behoort deel van so ’n huldigingskonsert te wees en daar is ’n gehoor wat meen Kramer is hul eie, beste pel.

Regisseur Schalk Joubert het toe maar die Sting-rigting ingeslaan en soos hy dit self beskryf, control freak gespeel, homself in ’n renostervel gewikkel, gekies en voorgeskryf. Die eindproduk is David Kramer – Boland tot Broadway wat op die Toyota US Woordfees se buitengewone program op televisie te sien sal wees. Kramer het op 27 Junie vanjaar 70 jaar oud geword en met die program word dit behoorlik gevier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 65/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,773.44
+0.3%
Silwer
22.44
+0.2%
Palladium
1,812.97
+1.6%
Platinum
951.57
+1.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos