KYK | Familie, vriende help sanger met roerende musiekvideo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sanger Zybrandt is oorweldig deur die reaksie op die musiekvideo van sy jongste enkelsnit, ‘Vlerke neer’. Foto: Verskaf
Die sanger Zybrandt is oorweldig deur die reaksie op die musiekvideo van sy jongste enkelsnit, ‘Vlerke neer’. Foto: Verskaf

Musiekvideo’s is niks nuuts nie en word byna elke liewe dag uitgereik, maar net ’n handvol daarvan dwing ’n mens tot stilstand en dalk selfs om ’n snesie nader te trek.

Dít kry Zybrandt reg met die musiekvideo van sy jongste enkelsnit, “Vlerke neer”, wat in November op sy eerste kort-album, Sneeu en satyn, uitgereik is.

Dié sanger van Durbanville, Kaapstad, het die liedjie in 2017 geskryf nadat een van sy vriende se meisie aan kanker oorlede is. Die liedjie se musiekvideo is vroeër vanjaar beplan, maar nadat dié planne skeefgeloop het, het Zybrandt binne twee dae met ’n plan B vorendag gekom – een wat die hartsnare so roer dat dit selfs in Nederland aandag trek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.34
-0.9%
Silwer
23.74
-0.3%
Palladium
2,354.04
+6.9%
Platinum
1,052.70
+2.3%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos