Deel

LUISTER | ‘In geval’ jy nie weet nie, Germandt het pas sy 1ste enkelsnit uitgereik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Germandt Geldenhuys Foto: Zanje Faure
Germandt Geldenhuys Foto: Zanje Faure

Kort op die hakke van sy karakter, Louis, in die kykNET-sepie Binnelanders, het die sanger en akteur Germandt Geldenhuys onlangs “half per ongeluk” sy eerste enkelsnit uitgereik.

“In geval” sal aan die kykers van Binnelanders bekend wees, hoewel net 30 sekondes daarvan uitgesaai is.

Terwyl Louis dit gesing het, is Geldenhuys die skrywer daarvan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 241/5
West Indies 260/10
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 249/10
Netherlands 237/7
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.99
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
982.63
-0.2%
Palladium
1,399.92
-1.2%
Goud
1,947.66
-1.6%
Silwer
22.28
-1.2%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos