LUISTER: Is dít 2020 se mooiste Afrikaanse liedjie?

akkreditasie
Emma Ellis  Foto: Brendon Delport
Emma Ellis Foto: Brendon Delport

’n Roerende liedjie oor verlore liefde en hartstogtelike verlange maak luidkeels aanspraak op die titel as een van die mooiste Afrikaanse liedjies van die jaar.

Emma Ellis (25), ’n musikant van Port Elizabeth, het ’n paar weke gelede die snit “Kombuis” uitgereik en musiekliefhebbers reeds daarmee oorrompel.

“Ek is stomgeslaan oor die reaksie op die liedjie,” sê Ellis, wat vroeër vanjaar met die enkelsnit “Mooi” gedebuteer het en dit nou met “Kombuis” opvolg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos