Deel

LUISTER: Kanadees sing Christa Steyn-liedjie in Frans

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marc Devigne
Marc Devigne

Hy praat of verstaan nie ’n woord Afrikaans nie – hy het nog nie eers ’n voet in Suid-Afrika gesit nie – maar dít het hom beslis nie gekeer om geheel en al deur die Christa Steyn-liedjie “Ek wil vir jou” oorrompel te word nie.

Só sê die Frans-Kanadese sanger Marc Devigne, wat Vrydag ’n Franse weergawe van die liedjie, “Je serai pour toi”, aanlyn uitgereik het.

Devigne, eens ’n Canadian Idol-finalis en semifinalis in die Frans-Kanadese weergawe van die talentsoekkompetisie The Voice, het dit boonop vir ’n goeie doel gedoen: Om geld vir die plaaslike Tribuo-fonds in te samel wat Suid-Afrikaanse kunstenaars weens die uitwerking van die Covid-19-pandemie steun.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.45
-0.9%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
973.88
+0.6%
Palladium
1,403.84
+0.2%
Goud
1,945.65
-1.7%
Silwer
22.87
-1.6%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,905
+1.1%
Alle aandele
75,411
+1.0%
Hulpbronne 10
64,785
+0.8%
Industriële 25
102,437
+0.8%
Finansiële 15
15,493
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos