‘Mal’ Clarabelle van Niekerk word 70 ver in Amerika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die sangeres en liedjieskrywer Clarabelle van Niekerk het op 6 April 70 jaar oud geword.
Die sangeres en liedjieskrywer Clarabelle van Niekerk het op 6 April 70 jaar oud geword.

Die sangeres en liedjieskrywer Clarabelle van Niekerk het op 6 April 70 geword. Sy woon jare al in die VSA, maar verhuis eersdaags na Australië. Hoewel sy nie eintlik wil werk nie, begewe sy haar aanhoudend in projekte omdat sy aandagafleibaar is, sê sy aan AJ Opperman.

“Ek is eintlik vreeslik ernstig, hoewel ek baie mal is,” sê Clarabelle van Niekerk wanneer sy my ’n tweede keer op WhatsApp bel.

Haar eerste probeerslag was ’n uur vroeër as die afgespreekte tyd. Voordat sy bel, stuur sy eers ’n boodskap: “Hier gat ons weer!!!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos