Ongewone trio deel van Endler-konsertreeks

akkreditasie
Trio Pastel bestaan uit van links Liesl Stoltz, Petrus de Beer en Jana van der Walt.  Foto: Verskaf
Trio Pastel bestaan uit van links Liesl Stoltz, Petrus de Beer en Jana van der Walt. Foto: Verskaf

’n Ongewone trio en bekende klavierduo tree in Oktober in die Endler-konsertreeks op wat weens Covid-19-beperkings helaas aanlyn aangebied word.

Trio Pastel – die fluitspeler Liesl Stoltz, altviolis Petrus Coetzee en harpspeler Jana van der Walt – kom reeds op 4 Oktober aan die beurt en die pianiste Nina Schumann en Luis Magalhães op 18 Oktober.

Die kombinasie van Trio Pastel se instrumente, waarvan die een se snare gestryk word, die ander se snare gepluk word plus ’n houtblaasinstrument, is uiters seldsaam, maar bied nietemin kleurryke klanke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.2%
Rand - Pond
20.05
+0.3%
Rand - Euro
16.92
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,779.46
+0.5%
Silwer
23.93
+1.0%
Palladium
2,106.00
-0.1%
Platinum
1,044.01
+0.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,158
-0.3%
Alle aandele
66,727
-0.3%
Hulpbronne 10
62,801
-1.4%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos