‘Opera in SA sing nog hoë note’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alex Gabriel, hoof van Kaapstad Opera.  Foto: Argief
Alex Gabriel, hoof van Kaapstad Opera. Foto: Argief

’n Jaar as hoof van Kaapstad Opera het Alex Gabriel woema gegee om die geselskap die toekoms in te stuur, ondanks die klappe wat die pandemie steeds uitdeel. Hy het sy geesdrif met Christiaan Boonzaier gedeel.

Dit verg ’n tikkie waansin om midde ’n pandemie hand op te steek om aan die stuur van Afrika se enigste operageselskap te staan. Daarmee stry Alex Gabriel, hoof van Kaapstad Opera (KO), nié.

Gabriel (48) het ondanks struikelblokke wat operageselskappe in Suid-Afrika en in die buiteland reeds platgevee het – kostes wat styg, finansiering wat kwyn, gehore wat krimp – in November 2020 die toppos by KO losgeslaan en die verantwoordelikheid aanvaar om hulle deur troebel waters te lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.93
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,785.72
-0.2%
Silwer
20.68
0.0%
Palladium
2,205.01
-1.7%
Platinum
945.08
+0.0%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos