Deel

Opwinding oor Nicolene Gibbons se nuwe uitvoering in Bloem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nicolene GibbonsFoto: Verskaf
Nicolene GibbonsFoto: Verskaf

Ná Nicolene Gibbons se fenomenale klavieruitvoering in November sien musiekliefhebbers met groot verwagting uit na haar volgende uitvoering in Bloemfontein.

Sy span hierdie keer saam met die violis Samson Diamond en tjellis Anmari van der Westhuizen vir ’n uithalerprogram van net twee werke, maar twee ankers in die klaviertrio-repertorium – Beethoven se Klaviertrio, op. 97, beter bekend as die Aartshertogtrio, en Schubert se Klaviertrio in E-mol majeur, op. 100.

Gibbons, ’n klavierdosent aan die Odeion Skool vir Musiek (OSM) in Bloemfontein, sê in die 30 jaar wat sy in Engeland gewoon het was sy ’n lid van ’n klaviertrio wat die Aartshertogtrio uitgevoer het, maar die Schubert-trio is vir al drie musici ’n eerste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 15/0
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.23
+0.2%
Rand - Pond
23.90
+0.3%
Rand - Euro
20.56
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.84
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,033.03
+0.7%
Palladium
1,412.37
+0.4%
Goud
1,961.83
0.0%
Silwer
23.59
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos